Dié wat Jou Beledig

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textSpreuke 12:16 ‘n Dwaas wys dadelik dat hy beledig voel; 'n verstandige mens laat nie blyk dat hy gekrenk is nie. Dit lyk vir my asof daar feitlik elke dag iemand daar buite is wat ‘n mens wil beledig; jou aanstoot wil gee - hetsy direk, persoonlik, of net deur daarop aan te dring dat jy aan hulle idees en hulle norme moet voldoen. Het jy dit ook opgemerk?Baie – nie almal nie, maar baie – van diegene links en regs van die politieke spektrum is onverdraagsaam teenoor mekaar, ...