Die Wind Onder My Vlerke

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 3:8 Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy geluid, maar jy weet nie waar hy vandaan kom en waar hy heen gaan nie. So gebeur dit met elkeen wat uit die Gees gebore is.”Niemand hou van teëspoed nie. Dis nou maar ’n feit. Jy hou nie daarvan nie en ek ook nie. Dit maak nie saak hoe graag ons 'n maklike lewe begeer nie, teëspoed duik op die mees onverwagte tye op.In al die tyd wat ek self ligte vliegtuie gevlieg het - en tot onlangs het ek baie daarvan gedoen - is dit vir my ...