Die Woord of Wêreldse Dinge
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jesaja 40:8 Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig. Die wêreld waarin ons vandag leef, het soveel verander van die wêreld wat ons selfs net twintig jaar gelede geken het – dink net aan die tegnologie, globalisering, mense se houdings, moraliteit … die manier waarop ons werk, hoe ons vermaak word...Ja, dit is 'n heel ander wêreld. Ek het die dekade van die 1970's op hoërskool en op universiteit deurgebring. Eintlik is dit nie so lank gelede nie. ...