Dis die Eenvoudige Dingetjies wat tel
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 3:16 “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.Daar is deesdae nie baie positiewe stories op die nuuskanale nie! Of hoe? Maar ek dink dat ons dinge te krities ontleed en onnodig kompliseer, selfs as dit goed gaan! Op die ou end is die meeste dinge redelik eenvoudig. Veral as dit by die waarheid kom. Vandag se ekonomie is 'n baie ingewikkelde ding. Dis aandele, aan...