Dis Eensaam op die Kruin

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Korintiërs 11:1 Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg.Hoe ons ander behandel, spreek boekdele oor ons verhouding met Jesus of miskien meer nog, oor hoe sterk ons geloof in Jesus is. Hoe behandel jy ander mense?Ons is van kleins af met die wen-motief grootgemaak. Ons moes die beste wees op skool, in sport, in ons verdere opleiding en in die arbeidsmark.Mededinging word soms so belangrik dat, wanneer ons ons doel bereik, ontdek ons hoe eensaam die kruin van ...