Dis Lewe
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Spreuke 24:11,12a Red dié wat na hulle dood toe gesleep word, dié wat val-val op pad is om doodgemaak te word as jy nie keer nie. As jy sou sê: “Ons weet daar niks van af nie”, Een van die grootste twispunte tussen wêreldse mense en diegene wat aan Jesus behoort, is die kwessie van aborsie. Wêreldse mense vra: Waarom is die Christene so outyds wanneer dit oor aborsie gaan? Ek kan eerlik vir jou sê dat ek voor ek op die ouderdom van 36, 'n Christen geword het, niks verkeerd g...