Dis Tyd om te Blom

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 8:31,32 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” As jy vandag na jou lewe kyk, sou jy kon sê dat jy vervuld voel of nie? Vertel my, sal jy kan sê jy ‘blom’?... of nie? ’n Plant floreer in goeie grond, met net die regte hoeveelheid sonlig, die regte dreinering en so meer, nie waar nie? Maar wanneer jy daardie selfde plant in 'n ander de...