Dit Is Beter Om Op die Here te Vertrou
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 118:9-12 Om by die Here te skuil, is beter as om op hoë mense te vertrou. Nasies het van alle kante af op my afgestorm. In die Naam van die Here het ek hulle aanval afgeslaan. Hulle het my omsingel, my van alle kante bestorm. In die Naam van die Here het ek hulle aanval afgeslaan. Hulle het soos bye om my gepak, maar hulle het verdwyn soos doringtakke in 'n vuur. In die Naam van die Here het ek hulle aanval afgeslaan.Ons het almal vyande. Ons wens ons het nie gehad nie, ma...