Dit is jou Oomblik van Waarheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textSpreuke 30:8,9 ... moet my nie arm maak of ryk nie, gee my net die kos wat ek nodig het, sodat ek nie te veel het en sê: “Wie is die Here?” nie...Metaboliese sindroom is die versamelnaam vir vetsug, hoë bloeddruk, hartaanvalle, tipe II-diabetes en beroerte. Dit kom deesdae so algemeen voor, dat dit in talle lande die hoof oorsaak vir sterftes is.Dit is waar - mense sterf in hordes daarvan en in die meeste gevalle, word dit veroorsaak deur heeltemal voorkombare, sogenaamde lewens...