Dit is wel met my Siel (4)
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 2 Tessalonisense 3:16 Mag die Here, wat vrede gee, julle altyd in alle opsigte vrede gee! Die Here sal by julle almal wees! Al te dikwels, wanneer 'n ramp ons tref en wanneer ons as gevolg daarvan ly, roep ons na God en smeek Hom om die pyn te stop en ons van die lyding te verlos, sonder om Hom te vra, wat Sy doel daarmee is. Die afgelope paar dae het ons vers vir vers deur die pragtige halleluja lied: It is well with my soul gewerk. Soos ek dit reeds genoem het, is dit geskry...