Dit is Wel met My Siel (5)

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Tessalonisense 4:16 Wat eerste gaan gebeur, is dat die Here self uit die hemel sal neerdaal en dat die dooies wat aan Christus behoort, sal opstaan. Dit sal gebeur wanneer die hoofengel ’n bevel gee en God se trompet weerklink.(NLV) Tydens die afgelope twee jaar het baie mense as gevolg van die pandemie gesterf. En baie mense, selfs God se mense, het geleef met ‘n vrees vir die dood. Maar ons behoort nooit met so ‘n vrees vir die dood te lewe nie. Ek onthou hoe ek my pa in s...