Dit Is Wel met my Siel (6)
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Openbaring 1:7 Kyk, Hy kom met die wolke! Elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deurboor het; al die nasies op aarde sal jammerlik oor Hom huil. Ja, amen! (NLV) Daar is iets in die halleluja liedere van weleer wat ons diep aanraak. Maar dit is tragies hoe ons met die moderne verkorte aandagspan wat ons deesdae het, hierdie gesange afskeep. En die tragedie is dat ons baie selde al die verse van ‘n lied sing. In die Engelse weergawe van It is Well With My Soul is daar ses ver...