Donker is Steeds Donker
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jesaja 5:20,21,24 Verwoesting wag vir hulle wat sê dat sleg goed is en goed sleg, dat donker lig is en lig donker, dat bitter soet is en soet bitter. Verwoesting wag vir elkeen wat dink dat hy slim is en homself wys ag. Daarom sal hulle verdwyn soos strooi of droë gras wat brand. Hulle wortels sal opdroog en hulle blomme verlep, want hulle het die instruksies van die Here, die Almagtige, verwerp. Hulle het die woord van Israel se Heilige Een geminag. (NLV) Wanneer ons terugkyk...