Dood het Geen Gesag Meer Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 6:7-9 Iemand wat gesterf het, is immers vry van die mag van die sonde. Ons het saam met Christus gesterwe; daarom glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe. Ons weet dat Christus wat uit die dood opgewek is, nie weer kan sterwe nie; die dood het nie meer mag oor Hom nie. Het jy al ooit gewonder hoe jou lewe vandag sou lyk, as Jesus jou nie langs jou pad ontmoet het nie? As jy nie sy stem, wat jou na sy vryheid, sy vrede en sy ewigheid roep, gehoor het nie? Dit is iet...