Drie Blinde Muise
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Korintiërs 12:4-6 Daar is 'n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is 'n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; 6daar is 'n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring.Het jy al ooit gewonder, hoekom kan iemand anders dinge insien wat ek nie kan nie? Hoekom kan ek dit nie verstaan nie? Wat is fout met my? Jy is glad nie ‘n uitsondering nie. Ons v...