Droom Groot Drome

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text2 Korintiërs 9:8 En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werkHoe dikwels droom jy oor die toekoms; hoe dit kan lyk en selfs wat God besig is om te doen? Of is jy eenvoudig elke dag net te besig met jou eie dinge, om jou kosbare tyd aan dagdrome af te skryf?Ek het onlangs 'n boek deur 'n bekende maatskaplike navorser gelees, wat werksessies met baie gewone mense soos ek...