‘Duiwelse’ Wysheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jakobus 3:14,15 Terwyl daar bittere naywer en selfsug in julle harte is, moet julle nie daarmee spog dat julle wysheid het nie, want dan praat julle nie die waarheid nie. Dié soort wysheid kom nie van Bo nie, maar is aards, sinlik, demonies, Ons het dikwels die idee in ons koppe dat daar groter en kleiner sondes bestaan. Moord, diefstal, owerspel – dit is regtig erge sondes. Selfsug, jaloesie, grootpratery – nou ja, hulle is nou nie goed nie … maar hulle is sekerlik nie ...