Een Siel op ‘n Slag

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Kolossense 1:28 Juis Hom verkondig ons! Ons doen dit deur elke mens te waarsku en met alle moontlike wysheid te onderrig. So wil ons graag elke mens in ’n volmaakte verhouding met Christus voor God laat staan.(NLV) Indien jy daagliks by my aansluit vir hierdie FRESH of VARS-boodskap - hetsy per e-pos of op televisie, oor die radio of deur een van die vele digitale kanale - het jy al ooit gewonder hoekom ek dit doen? Dit is 'n vraag wat ek myself gereeld afvra; want ek is die...