Eenvoudige Waarheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Hebreërs 13:16 Moenie nalaat om goed te doen en mededeelsaam te wees nie, want dít is die offers wat vir God aanneemlik is. In die tyd van die Ou Testament is diere op altare vir God geoffer. Dit lyk nou alles baie vreemd vir ons, maar dit was destyds die gebruik. Gelukkig hoef ons dit nie meer te doen nie ... of doen ons dit miskien nog op ander maniere? Nee, natuurlik, offer ons nie deesdae diere nie. Mense het dit gedoen om vir hul sondeskuld te betaal om sodoende met...