Egte Verhoudings
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Hebreërs13:4 Die huwelik moet deur almal eerbaar gehou word. Wees in die huwelikslewe getrou aan mekaar, want ontugtiges en egbrekers sal onder die oordeel van God kom. In die wêreld waarin ons leef, waar ons toestelle, wat 'n paar jaar gelede as superrekenaars beskou sou kon word in ons handpalms kan vashou, was die versoeking om ontrou te wees aan jou huweliksmaat, nog nooit so groot soos vandag nie. Ja, dit is 'n ontsaglike sosiale probleem. Hierdie toestelle skeur ...