Ek Behoort Net aan God

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 73:25,26 Wie het ek in die hemel behalwe U? Ook op aarde soek ek net vir U. My liggaam en my hart kan kwyn, maar God is my blywende krag en my erfdeel vir altyd. Sê my, wat is bo-aan jou gebedslys? Wat is die drie top dinge waarvoor jy vir God wil vra? Miskien is dit gesondheid, of finansiële sekuriteit, of 'n beter huwelik? Wat is nommer een, twee en drie op jou lys? Hier by Christianityworks het ons 'n webwerf genaamd PowerfulPrayer.org. Waarom noem ons dit “kragtige g...