Ek Bestaan Net
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Job 1:21,22 Hy het gesê: “Naak het ek uit my ma se skoot gekom, en naak sal ek weer wees die dag wanneer ek doodgaan. Die HERE het my alles gegee wat ek gehad het, en nou het Hy dit alles weggeneem. Prys die Naam van die HERE!” In alles wat gebeur het, het Job nie gesondig nie en God nie verwyt nie. (NLV) Party dae word jy wakker en jy voel asof jy geen energie, rigting of motivering het nie. Ja, ek voel self party dae, wanneer ek wakkerword, so. Ons weet ons behoort vol...