Ek Dink Dit is Tyd
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textRomeine10:9 As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word.'n Vrou kan nie half swanger wees nie. Sy is verwagtend of sy is nie. En die waarheid is, as dit by jou ewige toekoms kom, kan jy nie half gered wees nie. Jy is ... of jy is nie. Waar staan jy? Is jy waarlik gered ... of nie? Te veel mense sê dat hulle in Jesus glo, maar hulle verhouding met Hom is lou, hulle lewe sonder om ooit ‘n verbinten...