Ek Het my Foon Gesoek

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textDeuteronomium 8:3 Hy het jou nederig gemaak, jou laat honger ly en jou die manna laat eet wat jy nie geken het nie en jou voorouers ook nie geken het nie, sodat Hy jou kon laat verstaan dat die mens nie van brood alleen sal leef nie, maar dat die mens leef van elke uitspraak uit die mond van die Here.(AFR20)Oukei, ons het almal al die preek gehoor: "U moet u Bybel lees." Ja, ja, ek weet ... maar... As ons maar net na sy Woord kan luister, sodat Hy met ons kan praat en ons nie ho...