Ek het ‘n vraag
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Johannes 3:16 Hiéraan weet ons wat liefde is: Jesus het sy lewe vir ons afgelê. Daar is deesdae baie bitsige gesprekke en argumente in die openbaar oor dinge soos sonde en hemel en hel. Die debat skep diep verdeeldheid. Maar vir my lyk dit asof daar iets in die debat ontbreek. Wag nou, ek het 'n vraag. Laat ons vir een oomblik aanneem dat God inderdaad God is. Hy skep die hele heelal, dan plaas Hy ons daarin. Hoekom Hy dit gedoen het, weet niemand nie. Maar die ...