Ek het Vandag Brood Nodig
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textLukas 11:3 Gee ons elke dag ons daaglikse brood;Wanneer laas het jy 'n dringende nood gehad; 'n gesondheids-, of 'n finansiële krisis, of 'n verhouding wat verbrokkel? En het jy onmiddellik met God daaroor gepraat en geglo dat Hy sal voorsien? Het jy ... of het jy nie?Vir sommige mense is dit 'n groot stryd om net elke dag kos op die tafel te sit. Miljoene mense leef vandag nog in armoede.Ek het onlangs met 'n man in Rwanda gepraat. Hy sukkel om nie net vir sy eie gesin te sorg ...