Ek is lief vir Katoeters
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 14:26 en wanneer die Vader in my Naam die Voorspraak, die Heilige Gees, stuur, sal Hy julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.Dit is maklik om heeltemal oorweldig te word deur al die nuwe tegnologiese toestelle wat beskikbaar is. Ons weet almal hoe tegnologie ons lewens verander, maar daar is iets anders, of moet ek sê, Iemand anders, met soveel meer krag, dat Hy jou hele lewe totaal kan hervorm. Dit laat ‘n mens se asem wegslaan.Ek is mal...