Ek is ‘n Blinde Dwaas!
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 19: 13,14 Wie kan sy eie oortredings verstaan? Spreek my vry oor verborge sondes, en bewaar my van opsetlike sondes! Laat hulle nie oor my heers nie. Dan sal ek vry wees van skuld, en onskuldig aan groot oortredings. (NLV) Nie een van ons wil eers aan onsself, wat nog te sê aan die res van die wêreld, erken dat ons 'n blindekol in ons mondering, diep in ons siel het, wat ons lewens verwoes. Nie een van ons nie. Ons trots veroorsaak dat dit moeilik is om ons blindek...