Elke Sondaar Het ‘n Toekoms
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 2 Korintiërs 12:9 Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. Dit was op die 15e Oktober 1995 toe ek vir die eerste keer in 'n lang, lang tyd na 'n kerk toe is. En ek moet vir jou sê, ek het baie ongemaklik gevoel om daar in te stap. Ek het onlangs hierdie woorde aanlyn raakgeloop. Ek weet nie wie hulle geskryf het nie, ...