Engtevrees
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textKolossense 4:2 Volhard in die gebed! Wees daarby waaksaam en dankbaar.Het jy al ooit gevoel asof jy in 'n situasie of 'n reeks omstandighede verstrengel is tot op die punt waar dit voel asof daar geen uitweg is nie? Jy is heeltemal raadop en jy wonder hoe jy ooit hieruit gaan ontsnap? ‘n Paar jaar gelede het ek 'n geknypte senuwee in my nek gehad. Ek was vir weke aaneen in absoluut ontsaglike pyn, en toe stuur hulle my vir 'n CT-skandering. Nie slegs moes my kop in een van ...