Gebraaide Knoffel

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 36:7b-9 U sorg vir mens en dier, o Here. Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat by U skuil. In u huis geniet hulle oorvloed, U laat hulle drink uit die strome van u goedheid.Die eise wat God aan ons stel, is beslis uitdagend. Maar weet jy, om Jesus te volg, was nooit veronderstel om maklik te wees nie. En wat het ons gedoen? Ons het Hom geleidelik in ons boksie probeer inpas, ‘n meer gerieflike een. Ons het Hom só gering geag, sodat Hy op die ou end by óns l...