Gebraaide Lamsvleis

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Eksodus 12:27 Dit is 'n paasoffer aan die Here omdat Hy in Egipte die Israeliete se huise oorgeslaan het. Terwyl Hy die Egiptenaars getref het, het Hy ons huise gespaar.” Ja, my vriend, hier is ons in die Paasfees-week, besig om in ons gedagtes terug te gaan na daardie Paasfees, die tyd toe Jesus verraai en gekruisig is. Onthou jy, die Pasga is destyds, soos vandag nog, met 'n maaltyd gevier. Gebraaide lamsvleis. In die meeste lande van die wêreld is daar ‘n tradisie om op ‘n ...