Geel Onthou-plakkers
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMarkus 9:35 Jesus het gaan sit en die twaalf geroep. Hy sê toe vir hulle: “As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees.”Hoe kan ons, ek en jy, lewens lei wat regtig saak maak; wat werklik 'n verskil maak? Hoe kan ons in die kort tydjie wat ons in hierdie wêreld is, ‘n impak hê? Hoe?'n Paar jaar gelede het iemand daardie geel onthou-plakkers uitgevind. Jy ken hulle seker? Nou ja, ek is verslaaf aan hulle. Ek gebruik dit om notas vir myself op t...