Geen Illusie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textHandelinge 2:38 Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Kan ek jou ‘n vraag vra: Waaroor gaan hierdie hele Jesus-storie? Is dit waar, of is dit 'n illusie? Is diegene wat op Jesus vertrou, reg, of jaag hulle ‘n onwerklike droom na? Ek hou daarvan om na ‘n vertoning van ‘n kulkunstenaar te kyk. Mense noem hulle towena...