Geen Lekkerkry Sonder Swaarkry Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 15:4 Alles wat vooraf in die Skrif opgeteken is, is tog opgeteken om ons te leer sodat ons deur die standvastigheid en bemoediging wat die Skrif ons gee, vol hoop kan wees.As jy deur ‘n moeilike tyd gaan, is dit baie maklik om uit die oog te verloor dat God met jou karaktervorming besig is. Hou moed, God doen iets goeds ... iets wonderliks!As daar iets in die lewe is, wat ek regtig verpes... is dit om te hardloop. Tydens my militêre opleiding destyds, moes ons baie hardl...