Gefokus op die Ewigheid

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes14:6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.“Christene, agge nee. Jesus dit, Jesus dat, Jesus is die enigste weg. Wie dink hulle is hulle?” Dit is hoe baie mense dink. Dit was presies hoe ek gedink het. Die probleem is, die waarheid is die waarheid, dit maak nie saak hoeveel jy skop en spartel nie, jy kan dit nie verander nie. Dit bly steeds die waarheid. Die meeste van ons is deesdae so g...