Geheime Gedagtes
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Spreuke 27:19 Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand se hart wat in hom aangaan. (NLV) Ons het elkeen 'n verborge gedagte wêreld. Ons dink aan dinge wat ons met niemand anders deel nie, selfs nie eers met ons naaste vertroueling nie. Daardie geheime gedagtes bevat kragtige leidrade wat definieer wie ons werklik is. Dit is waar, nè? Ons dink aan dinge op dieselfde wyse as wat 'n bees sy koutjie staan en herkou. Ons dink hulle deur, ons rol hulle rond, en ons be...