Gehoorsaam Gesag
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textKolossense 3:22 Slawe, wees in alles gehoorsaam aan julle eienaars hier op aarde. Moenie net werk om deur hulle raakgesien te word en so in mense se guns te kom nie, maar werk met 'n opregte hart uit eerbied vir die Here.Om 'n moeilike baas te hê is ‘n baie frustrerende en selfs pynlike situasie. As ons sê ‘eienaar of baas,’ praat ons hier van ‘n gesagspersoon in jou lewe, hetsy 'n ouer, of 'n baas of wie ook al, met wie jy nie saamstem nie. Hoe hanteer jy dit?Ja, ek weet ons ha...