Gehoorsaam Sonder Teëpraat
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Titus 3:1,2 Herinner die mense nadruklik daaraan dat hulle hulle aan owerheid en gesag moet onderwerp, daaraan gehoorsaam moet wees en bereid moet wees om alles te doen wat goed is. Hulle moet van niemand kwaadpraat nie en nie rusie soek nie. Hulle moet inskiklik wees en altyd bedagsaam teenoor almal. Om met ons politieke leiers te spot, het vir baie mense in die samelewing deesdae ‘n soort van nasionale tydverdryf geword. Om nie eens te praat van hoe ons almal gereeld oor hul...