Geld is nie Alles Nie!

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 62:6,7 en 11 Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek. Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek stewig staan.Moenie op geweld vertrou nie; roof sal jou niks in die sak bring nie. As jou rykdom toeneem, moenie dat dit jou te na aan die hart lê nie.Geld, rykdom, weelde… dit is verleidelik nie waar nie? As ons eerlik wil wees, wil ons almal meer hê. Sommige mense doen verskriklike dinge om meer te kry. Maar meer, nou-ja, meer is nie noodwendig 'n go...