Geloof Kom Deur wat jy Hoor

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 10:17 Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus. Hoekom moet ouers en onderwysers oor en oor vir kinders aanmoedig en vermaan om hulle selfvertroue te bou en hulle plek in die samelewing te vind? Oor en oor. Hoekom is dit so? Al moet ek dit self sê, is dit 'n baie goeie vraag. Hoekom kan jy jou kinders nie net een keer berispe of vermaan en dit word ‘n permanente deel van hul monderin...