Gemaklike Christenskap

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Korintiërs 5:15 En Hy het vir almal gesterwe, sodat dié wat lewe, nie meer vir hulleself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en uit die dood opgewek is. Ek wil vandag die bul by die horings pak en vir jou sê, dat daar nie iets soos "gemaklike Christenskap" is nie. Trouens, dis net mooi die teenoorgestelde! As jy net traak-my-nieagtig deur die lewe wil gaan sonder om te dink wat jy doen, dan is Christenskap nie vir jou nie. En as jy nou effens on...