Gemorskos vir die Hart
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textSpreuke 4:23 Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe.Ons wil almal graag gemaklik deur die lewe gaan. Ons doen dieselfde dinge wat ons nog altyd gedoen het, met die hoop om effens beter resultate te verkry! En dit, sonder om te wonder, of die idees en mense wat ons toelaat om ons te beïnvloed, ons goed of kwaad doen. Merkwaardig!Ons weet almal dat gemorskos sleg is vir ons. Ons weet dit, en tog was daar nog nooit in die geskiedenis van die ...