GENIET DIE EENVOUDIGE DINGETJIES
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Korintiërs 14:33 God is tog nie 'n God van wanorde nie, maar van orde en vrede.Ons dink soms dat God net in die geestelike aspek van ons lewens belangstel. Maar dit is nie waar nie. Hy is ook geïnteresseerd in die fisiese, intellektuele en emosionele kante, en dit is waaroor ons vandag gaan gesels.Party dae is net so besig, dat jy wil mal word; dis die een ding na die ander. Maar dit gebeur seker van tyd tot tyd met die meeste van ons. Die laaste paar maande was vir my ‘n doll...