George Lucas
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textRomeine 14:17 Die koninkryk van God is nie 'n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee.Dit is interessant hoe die pryse van artikels wêreldwyd van mekaar verskil. Die vergelyking tussen gewone dinge soos 'n bottel water of die prys wat jy betaal om jou hare te laat sny, vertel jou baie oor die lewenstandaard van ‘n land.Ek was onlangs in Indië op 'n konferensie in Bangalore. Tydens middagete gesels ek met George L...