Gered uit die Hand van die Bose
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 97:10-12 Julle het die Here lief; haat dan wat sleg is! Hy bewaar die lewe van sy troue dienaars, Hy red hulle uit die greep van die goddelose. Vir die regverdiges het daar lig gekom, blydskap vir die opregtes. Wees bly in die Here, regverdiges, prys sy heilige Naam. Jy haat dit wanneer bose mense jou verkul, nè? Dit skok ‘n mens tot in die kern van jou wese. Jy voel asof jy wil vra: “Here, wat doen U? Hoekom laat U toe dat dit met my gebeur?” Ek het 'n goeie vriend wi...