Gereed om te Sterf

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 10:8,9 Nee, die Skrif sê: “Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart.” En hierdie woord is die boodskap van die geloof, en dit is wat ons verkondig: As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word.Ek het onlangs saam met ou vriende van my geëet. Hulle was regtig ‘ou’ vriende. Sy was in haar tagtigs en hy in sy negentigs. Terwyl ons gesels, besef ek dat hulle op hul ouderdom 'n heel ander s...