Gesindheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Petrus 4:10 As goeie bedienaars van die veelvoudige genade van God moet elkeen, namate hy 'n genadegawe ontvang het, die ander dien.Die idee dat jy 'n dienaar van iemand anders moet wees, is vir die meeste van ons afstootlik. Die idee is amper, nee, dit is neerhalend in ons moderne tyd. En tog, die belangrikste mens wat ooit op hierdie aarde gewandel het, het gekom om te dien en nie om gedien te word nie. Hm, wat sê dit vir ons?Dit maak nie saak wat jy in die lewe doen nie, wa...