Gevoelens is nie Genoeg Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Johannes 3:18 Liewe kinders, ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word, en dan in opregtheid. Een van die kragtigste waarhede van die Bybel is dat "liefde" nie net 'n selfstandige naamwoord is nie, maar dat dit ook 'n werkwoord is. Dit is nie net iets wat jy het of nie het nie, dit is ook iets wat jy doen. As jy vandag vir my sê dat jy vir iemand omgee, dat jy vir hulle lief is, is my reaksie daarop: Dis mooi. Maar hoe wys jy dit? ...