Gewete
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJesaja 30:21 Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou 'n stem hoor sê: “Hier is die pad, loop hierlangs.”Dikwels, wanneer een van God se kinders onseker voel, vra hul hulself: “Watter rigting wil God hê moet ek inslaan?” Hulle voel effe ongemaklik oor hul besluit, maar hulle ignoreer dit, want dis seker net hulle gewete. Het jy al ooit so gevoel?.Die die mantra van ons tyd is: As jy lus voel om iets te doen, doen dit!. Maar jy weet, ons wil so graag doen wat al die a...